Skip to content

Message from the Dean of Science

Dean

Click here to listen to the message from the Dean in English. Kliek hier om die boodskap van die Dekaan in Afrikaans te luister.

From the Dean of Science (Afrikaans onder)

Welcome, Welkom, Wamkelekile.

I am Professor Louis Warnich, the dean of the faculty. Welcome at Stellenbosch University and especially the Faculty of Science. Our country has a shortage of experts in mathematics, science, and technology. We need young prospective scientists, such as yourselves, to address the many challenges and opportunities facing us today – from emerging diseases to climate change and artificial intelligence. Working hard from day one of your academic first year, will ensure a good foundation for the rest of your studies. In the process, you will develop as a critical scientist, a creative thinker and a problem solver. Despite the uncertainties brought about by a global pandemic, I hope that you will feel at home soon.

All the best with your new life as a Science Matie. Prof Louise Warnich, Dean: Faculty of Science

Van die dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe

Welkom,Welcome, Wamkelekile.

Ek is professor Louis Warnich, die dekaan van die fakulteit Baie welkom by die Universiteit Stellenbosch en spesifiek in die Fakulteit Natuurwetenskappe. Ons land het ’n tekort aan kundiges op die gebied van wiskunde, die wetenskap en tegnologie. Ons het jong aspirantwetenskaplikes soos julle nodig om die vele uitdagings en geleenthede wat ons tans in die gesig staar, aan te pak – van siektes wat hul kop uitsteek tot klimaatsverandering en die ontwikkwling van kunsmatige intelligensie. Deur hard te werk vanaf dag een van jou eerste akademiese jaar, sal jy verseker dat jy ’n goeie fondament lê vir die res van jou studies. In hierdie proses sal jy vaardighede leer en ontwikkel as kritiese wetenskaplike, kreatiewe denker en probleemoplosser. Ten spyte van die onsekerhede wat die wêreldwye pandemie teweeg gebring het, hoop ek dat jy sommer gou sal tuis voel.

Alles van die beste met jou nuwe lewe as Matie in die natuurwetenskappe. Prof Louise Warnich, Dekaan: Fakulteit Natuurwetenskappe


Last update: 2024-02-14
Created: 2024-02-14